Rut 3:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. en hoe hy ses mate gars vir haar gegee en gesê het: “Moenie met leë hande na jou skoonmoeder toe gaan nie.”

18. Toe sê haar skoonmoeder vir haar: “Sit stil, my dogter totdat jy die uitslag ken, want die man sal nie rus totdat hy vandag nog die saak tot ’n besluit gebring het nie.”

Rut 3