Rut 1:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. יהוה gee vir julle guns sodat julle rus mag vind in die huis van julle ouers.” Toe het sy hulle gesoen en hulle het hul stemme opgelig en gehuil

10. en vir haar gesê: “Nee, ons sal saam met u teruggaan na u land en u volk.”

11. Na’omi sê egter vir hulle: “Draai om, my dogters! Waarom sou julle saam met my gaan? Sal ek geboorte gee aan nog seuns dat hulle julle mans kan word?

Rut 1