Genesis 5:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Al die dae van Lemekh was sewe honderd sewe en sewentig jaar en hy is dood.

32. Noag was vyf honderd jaar oud en Noag het die vader geword van Shem, Gam en Yefet.

Genesis 5