Filemon 1:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. aan Apfia, vir wie ons lief is, aan Argippos, ons medewerker en aan die gemeente wat in jou huis is:

3. onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van God-ons-Vader en van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!

4. Ek dank my God elke keer wanneer ek jou in my gebede onthou,

Filemon 1