Numeri 3:17-20 Die Boodskap (DB)

17. Levi het drie seuns gehad: Gerson, Kehat en Merari.

18. Die Gersongroep was Libni en Simi.

19. Die Kehatgroep was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.

20. Die Merarigroep was Magli en Musi. Dit was Levi se nageslag wie se familiegroepe die name van hulle voorvaders gehad het.

Numeri 3