Matteus 8:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83) Jesus het afgekom van die berg af, en 'n groot menigte mense het saam met Hom gegaan. 'n Melaatse man kom kniel toe voor