Matteus 6:9-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. “So moet julle bid:“Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word;

10. laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.

11. Gee ons vandag ons daaglikse brood;

Matteus 6