Matteus 25:28-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. Vat die muntstuk van hom af weg en gee dit aan die een wat die tien het.

29. Aan elkeen wat het, sal meer gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar van hom wat nie het nie, sal ook die bietjie wat hy het, weggevat word.

30. En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.’ ”

Matteus 25