Handelinge 12:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. In dié tyd het koning Herodes party van die gemeentelede laat vang en hulle mishandel.

2. Hy het vir Jakobus die broer van Johannes met die swaard laat doodmaak.

Handelinge 12