Genesis 6:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe die mense baie begin word het op die aarde en daar vir hulle dogters gebore is,

2. het die hemelwesens gesien die dogters van die mense is mooi en het hulle getrou met die dogters van hulle keuse.

3. Toe sê die Here: “My Gees sal nie meer so lank in die mens bly nie, want hy is sterflik. Sy lewensduur sal nou honderd en twintig jaar wees.”

Genesis 6