1 Tessalonisense 4:5-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

5. julle moenie deur hartstog en begeerte gedrywe word soos die heidene wat vir God nie ken nie.

6. Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en sy broer bedrieg nie, want die Here straf al sulke dinge. So het ons julle trouens al vroeër gewaarsku; ons het julle nadruklik hierop gewys.

7. God het ons nie geroep om onsedelik te lewe nie, maar om heilig te lewe.

1 Tessalonisense 4